Hazel Adair

Hazel Adair
Geboorte (1920-07-09)9 Julie 1920
Sterfte 23 November 2015 (op 95)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brit
Beroep(e) Skryfster, vervaardiger, en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hazel Adair (9 Julie 1920 – 23 November 2015) was 'n Engelse skryfster, vervaardiger, en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente With These Hands... (1971) en Virgin Witch (1972), en in die televisiereekse Compact (1962) en Crossroads (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy